In Focus

Garden Route International Film Festival

Christiaan Olwagen (Johnny is nie dood nie, Kanarie) neem die klassieke teaterstuk, The Seagull, deur Anton Tsjechof, en verplaas dit na Suid-Afrika in die 1990’s, bykans 100 jaar nadat dit geskryf is.